Vir My Vrou
Vir My Vrou
Vir my vrou, die is vir jou Waar sal ek begin te vertel van ons liefde so groot N storie so groot wat ek nie kan beskryf nie Waar sal ek begin Daai eerste hello wat my hele visie van die lewe verander het Geen ander liefde of tyd sal dit ooit vervang nie Jy het in my lewe gekom en alles verander, my hart vol gemaak van jou liefde Jy het my hart gevul met baie spesiale dinge, gesange en drome My siel en hart gevul met soveel liefde dat waardeer ek ook al gaan ek nooit alleen voel nie Met jou aan my sy hoe kan ek ooit alleen voel Ek ruik uit na jou hand en dis altyd daar Hoe lank sal dit hou Kan liefde gemeet word in tyd deur die dag Ek het nie antwoorde nie maar ek weet ek kan dit se Sy sal altyd daar wees al val al die sterre