Ma2

Ma2

Pop rock,banjo,male voice,strings

02:45

Testo

Ma2

VERSE 1
Ons is nou verby
Dit was net jou besluit
Ek weet nie hoe gaan ek daarmee leef 
En alleen nou aan beweeg
Jy ruk my hart uit my bors
Jy het met my gemors
CHORUS
Tussen vuur en vlamme
Hoe kan ek vergeet
Jy het my so verander
Ons het saam geleer
Ek weet nie hoe kan jy jy jy
dan nou Se dat jy my nie Lief lief lief het nie
Ek weet nie hoe kan jy jy jy
dan nou Se dat jy my nie Lief lief lief het nie
Tussen vuur en Vlamme Hoe kan ek dit keer
VERSE 2
Is daar iemand anders of wat doen ek verkeerd Ek smeek jou wat doen ek
En wat maak jou so seer
Ek Sal aan hou probeer
BRIDGE
Mag daar liefde reen 
ek bid vir God se seen
Wat uit die hemel skree
Moenie moed opgee

Outro
Tussen vuur en Vlamme Hoe kan ek dit keer