歌詞
Ma2
VERSE 1 Ons is nou verby Dit was net jou besluit Ek weet nie hoe gaan ek daarmee leef En alleen nou aan beweeg Jy ruk my hart uit my bors Jy het met my gemors CHORUS Tussen vuur en vlamme Hoe kan ek vergeet Jy het my so verander Ons het saam geleer Ek weet nie hoe kan jy jy jy dan nou Se dat jy my nie Lief lief lief het nie Ek weet nie hoe kan jy jy jy dan nou Se dat jy my nie Lief lief lief het nie Tussen vuur en Vlamme Hoe kan ek dit keer VERSE 2 Is daar iemand anders of wat doen ek verkeerd Ek smeek jou wat doen ek En wat maak jou so seer Ek Sal aan hou probeer BRIDGE Mag daar liefde reen ek bid vir God se seen Wat uit die hemel skree Moenie moed opgee CHORUS Tussen vuur en vlamme Hoe kan ek vergeet Jy het my so verander Ons het saam geleer Ek weet nie hoe kan jy jy jy dan nou Se dat jy my nie Lief lief lief het nie Ek weet nie hoe kan jy jy jy dan nou Se dat jy my nie Lief lief lief het nie Outro Tussen vuur en Vlamme Hoe kan ek dit keer